{"product_id":"9781431612215","title":"Wenplan vir jou kind se lewe (eBoek): vir koelkop ouers","description":"Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun.\u003cbr\u003e     Jannie Putter kyk in WENPLAN VIR JOU KIND SE LEWE in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos “Wie is jy?”, “Hoe bou ek my kind se selfbeeld?” en “Hoe tug ek my kind?” Hy gebruik grafiese voorstellings om sy teorie uit te lig en praat ook spesifiek met enkelouers oor die struikelblokke wat hulle moet hanteer.\u003cbr\u003e      Jannie wys ouers dat die sleutel daarin lê om die regte besluite in die hitte van die oomblik te neem. Daar is altyd twee opsies: die regte besluit wat dalk moeilik is of die verkeerde besluit wat dalk op daardie oomblik gemaklik en selfs prettig lyk, maar lei tot spyt. \u003cbr\u003e     WENPLAN VIR JOU KIND SE LEWE sal ouers bemoedig om die beste ouers moontlik vir hul kinders te wees.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139365322992,"sku":"9781431612215","price":10.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431612215_p0.jpg?v=1763751401","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431612215","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}