{"product_id":"9781431612239","title":"Jy kan 'n verskil maak (eBoek): Geloofsverhale van gewone mense wat buitengewoon leef","description":"God roep nie bekwame mense nie, Hy bekwaam die mense wat Hy roep. In JY KAN ’N VERSKIL MAAK kom sê Stephan Joubert vir elkeen: Dis nie so moeilik om ŉ dissipel van Jesus te wees nie. Skud af daardie vooropgestelde idees wat jy het oor vir die Here “werk” en gaan lééf vir Hom. \u003cbr\u003e     Stephan Joubert kyk in hierdie boek na die dinge wat mense terughou terwyl dit eintlik binne hul vermoë is om ’n verskil te maak in ander se lewens.\u003cbr\u003e     Bekendes soos Lindie Strydom, Liesel Krause-Wiid en Tom Smith deel hul getuienisse oor hoe ingrypend hul perspektief op dissipelskap verruim is deur net toe te laat dat God deur hulle werk.\u003cbr\u003e     JY KAN ’N VERSKIL MAAK is vir almal wat die behoefte het om sonder skuldgevoelens en geestelike manipulasie vir die Here te leef en ’n verskil te maak in die wêreld.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139463725296,"sku":"9781431612239","price":8.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431612239_p0.jpg?v=1763750617","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431612239","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}