{"product_id":"9781431612253","title":"Die lewe na die dood (eBoek): Wat jy moet weet oor die hemel, die hiernamaals en amper-dood-ervarings","description":"Die hiernamaals ... Miljoene mense wonder en lees oor wat gebeur ná die lewe op aarde.\u003cbr\u003e     Hank Hanegraaff word beskou as een van die voorste teologiese denkers van die 21ste eeu. In DIE LEWE NÁ DIE DOOD verduidelik hy die verband tussen ons fisiese lewe op aarde en ons ewige toekoms. \u003cbr\u003e     Die boek is in drie dele verdeel met 60 vrae wat mense dikwels oor die hiernamaals vra. \u003cbr\u003e• Afdeling 1 – die ewige hemel en aarde met  vrae soos: “Wat gebeur in die hemel?”\u003cbr\u003e• Afdeling 2 – die oorgang tussen die dood en die hemel met vrae soos: “Kan ons verseker wees van lewe ná die dood?”\u003cbr\u003e• Afdeling 3 – hoe jou lewe op aarde betekenis het tot in ewigheid met vrae soos: “Wat van mense wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?”\u003cbr\u003e     DIE LEWE NÁ DIE DOOD gee lesers ’n duidelike en konkrete verstaan van wat ná die dood gebeur.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139463758064,"sku":"9781431612253","price":12.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431612253_p0.jpg?v=1763749711","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431612253","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}