{"product_id":"9781431612475","title":"Die Daniel-plan Kookboek (eBoek): Eetplan vir 'n gesonde lewe","description":"Die maklike, lekker resepte in hierdie boek maak van gesond leef kinderspeletjies. DIE DANIËL-PLAN KOOKBOEK, gebaseer op DIE DANIËL-PLAN deur Rick Warren, Daniel Amen en Mark Hyman, is ’n pragtige kleurvolle kookboek met meer as 100 heerlike, opwindende gesonde resepte om gesonde kookkuns in jou kombuis in te bring. \u003cbr\u003e      Saam met die outeurs van DIE DANIËL-PLAN bied die Daniël-plan-sjefs aptytwekkende, uitnodigende, kleurvolle en eenvoudig heerlike disse wat ’n mens met vriende en familie kan deel. Gesonde kookkuns kán maklik en lekker wees, en DIE DANIËL-PLAN KOOKBOEK is die perfekte boek om jou te help om jou gesondheid en lewenstyl ten goede te verander!","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139463823600,"sku":"9781431612475","price":20.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431612475_p0.jpg?v=1763751402","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431612475","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}