{"product_id":"9781431612772","title":"Die wonder van Kersfees (eBoek): n Vreugdevolle viering van die ware betekenis van die Christusfees","description":"DIE WONDER VAN KERSFEES is ’n  Kersfees-geskenkboekie met feestelike ontwerpe in rooi en swart. \u003cbr\u003e     Die Bybelse gebeure rondom Jesus se geboorte word met Skrifaanhalings uitgelig en die gedigte, gebede en aanhalings van verskeie oorsese en Afrikaanse skrywers beklemtoon die wonder van Kersfees en die betekenis daarvan vir ons vandag. \u003cbr\u003e     Oordink opnuut die ware betekenis van Kersfees en word weer ’n oomblik stil oor die grootste geskenk van alle tye: God se reddende liefde vir alle mense.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139382526192,"sku":"9781431612772","price":1.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431612772_p0.jpg?v=1763752196","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431612772","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}