{"product_id":"9781431612840","title":"Wat gebeur na die dood? (eBoek)","description":"Die dood is ’n werklikheid. Tog kom ons reis nie tot ’n einde wanneer ons ons laaste asem op aarde uitblaas nie. Hoe verwerk ons as Christene die dood? Wat kan ons ná die dood verwag? Richard Phillips, ’n voormalige weermagoffisier en pastoor, het al dikwels met die dood te doen gehad en praat reguit en eerlik hieroor. \u003cbr\u003e     Hy kyk in WAT GEBEUR NÁ DIE DOOD? hoe Jesus en verskeie bekende Christene op die dood gereageer het. Hy gee ook ’n Bybelse perspektief op wat mense kan verwag van die dood, die finale oordeel en die ewige lewe.\u003cbr\u003e     Hierdie klein kompakte boekie is ideaal vir evangelisasie-doeleindes en vorm deel van die HOEKSTENE VAN GELOOF-reeks.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139383410928,"sku":"9781431612840","price":1.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431612840_p0.jpg?v=1763751319","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431612840","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}