{"product_id":"9781431612888","title":"Wat is geloof? (eBoek)","description":"Die Bybel leer ons dat Christene mense is wat in Christus glo. Maar hoe lyk ’n opregte, reddende geloof? Is dit ’n sprong in die duister? Is dit om kennis van God te hê? Is dit iets wat waarneembaar is vir die mense om ons? Hoeveel geloof is genoeg? \u003cbr\u003e     In WAT IS GELOOF? word die Christelike geloof vanuit ’n Bybelse, teologiese en historiese perspektief ondersoek. Aspekte van geloof, soos intellek, verhouding, vertroue, werke en volwassenheid, word ontleed om te verduidelik wat geloof ten diepste is.\u003cbr\u003e     Hierdie klein, kompakte boekie is ideaal vir evangelisasie-doeleindes en vorm deel van die HOEKSTENE VAN GELOOF-reeks.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139383542000,"sku":"9781431612888","price":1.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431612888_p0.jpg?v=1763750094","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431612888","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}