{"product_id":"9781431613106","title":"Op soek na God se hart (eboek): Saam met Rooikappie, karwagte, sepies en survivors","description":"Ons lewe lank leer ons om ons oë op die wenpaal, die eindpunt te hou. Met OP SOEK NA GOD SE HART kom keer Lindie Strydom hierdie beginsel op sy kop. Sy sê waar bekering en “jou hart vir die Here gee” vir baie mense die einddoel is, voel sy dit is eintlik die wegspringplek. Hiér begin ’n leeftyd van nader aan die Here leef en werklik sy hart leer ken.\u003cbr\u003e     Hierdie bekende aktrise en aanbieder van Geloof, Hoop en Liefde deel die insig wat sy gekry het op haar reis op soek na God se hart. In hierdie twee-kleur-boek bespreek sy temas soos verhouding met God, eienaarskap, roeping, dissipelskap, gemeenskapbetrokkenheid, gee en omgee. Een van haar kernpunte is dat ons nader aan God moet kom sodat ons verder kan gaan in die uitlewing van ons Christenskap.\u003cbr\u003e     OP SOEK NA GOD SE HART vertel hoe die lewe lyk van iemand wat werklik ernstig op soek is na God se hart.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139476308208,"sku":"9781431613106","price":6.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431613106_p0.jpg?v=1763751245","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431613106","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}