{"product_id":"9781431613458","title":"Leef stroom-op! (eBoek): Leef positief met 'n Fil 4:8-bril in 'n uitdagende wêreld","description":"In LEEF STROOM-OP! gee Ewald van Rensburg vir lesers gereedskap om hierdie wêreld met sy uitdagings positief aan te pak. Filippense 4:8 stel ’n positiewe en hoopvolle lewensuitkyk voor.\u003cbr\u003e     As jy altyd jou Filippense 4:8-bril dra, sal die Heilige Gees sorg dat jy jou gedagtes rig op alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is.\u003cbr\u003e     Moses, Elia en Jesus het almal 40 dae beleef waarin God hulle iets noemenswaardig wou wys. LEEF STROOM-OP! inspireer lesers in 40 dae om op hierdie nuwe manier van leef te fokus. Die boek se afdelings sluit af met spesiale nadink-oomblikke, gebede of praktiese uitdagings. Hiermee saam word spesiale video-clips en ’n besprekingsgids vir kleingroepe op www.cumuitgewers.co.za beskikbaar gestel.\u003cbr\u003e     LEEF STROOM-OP! sal jou laat uitstaan met ’n nuwe manier van dink en leef!","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139383836912,"sku":"9781431613458","price":5.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431613458_p0.jpg?v=1763750096","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431613458","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}