{"product_id":"9781431613533","title":"Pas op wat jy se! (eBoek): Ontdek die krag van jou woorde en bou beter verhoudings","description":"Wag! Nee! Moenie dit sê nie! Wie het nie al die heeltemal verkeerde ding op die verkeerde tyd gesê nie? \u003cbr\u003e     Gedragskundige Deborah Smith Pegues weet dat elke verspreking probleme kan veroorsaak in persoonlike en besigheidsverhoudings. Daarom wys sy mense hoe om hul tong vír hulle te laat werk in plaas van téén hulle. \u003cbr\u003e     PAS OP WAT JY SÊ! bestaan uit 30 hoofstukke wat lesers sal help om ’n ongetemde liggaamsdeel te verander in ’n waardevolle bate.\u003cbr\u003e     Lesers sal leer hoe om:\u003cbr\u003e• op te hou om die verkeerde ding op die verkeerde tyd op die verkeerde manier te sê\u003cbr\u003e• woorde te spreek wat ander sal opbou\u003cbr\u003e• die slaggate en gevolge van leuens, vleitaal, skinder en oordrywings te vermy\u003cbr\u003e     Kort staaltjies, selfondersoekende vrae en Bybelsgebaseerde riglyne maak elke hoofstuk ’n lewens- en tongveranderende ervaring. Elke hoofstuk sluit ook af met ’n praktiese bevestiging wat die leser uitdaag om die beginsels in die boek uit te leef.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139463889136,"sku":"9781431613533","price":6.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431613533_p0.jpg?v=1763749719","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431613533","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}