{"product_id":"9781431613601","title":"In ritme met God (eBoek): Ontdek jou identiteit in Christus en vervul jou lewensdoel","description":"Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die wêreld. Maar die wêreld verander elke dag – God is die enigste standvastige baken.\u003cbr\u003e     Heinz Winckler glo jou identiteit in Jesus staan uit as een van die belangrikste aspekte van jou lewe. As jy weet wie jy in Hom is, kan jy jou roeping vind en uitleef, en deel word van ’n generasie wat God se koninkryk uitbou.\u003cbr\u003eIN RITME MET GOD begin met ’n soeke na wie ons drie-enige God is, en daarna kyk Heinz na wie Jesus en Paulus gesê het jy is. Daaruit vloei die soeke na elke mens se roeping binne die koninkryk voort. Die boek sluit af met ŉ praktiese uitdaging en inspirerende gebed aan die einde van elke hoofstuk.\u003cbr\u003e     IN RITME MET GOD is Heinz se persoonlike getuienis van hoe God hom gelei het tot waar hy vandag is. Hy wil ander inspireer en aanmoedig om hul soeke na God ook hul eerste prioriteit te maak. Die boek word afgerond met twee liedjies, spesiaal geskryf vir die vrystelling van hierdie boek, wat gratis afgelaai kan word vanaf www.cumuitgewers.co.za.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139365519600,"sku":"9781431613601","price":10.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431613601_p0.jpg?v=1763750635","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431613601","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}