{"product_id":"9781431614004","title":"Net 24 uur! (eBoek): Plaas Jesus eerste te midde van 'n besige lewe","description":"Ons almal het dit al gehoor én gesê: “Ek is net té besig.” Te dikwels kry besig-wees die oorhand oor ons, maar daar is hoop ...     Bekroonde skrywer Kevin DeYoung pak die probleem van besig-wees in NÉT 24 UUR! aan met die Bybelse gereedskap wat ons nodig het om by die probleem self uit te kom en dit met wortel en tak uit te roei.      NÉT 24 UUR! kyk na spesifieke lokvalle en struikelblokke in ons besige leefstyl, soos: Wees versigtig vir trots, God verwag nie dit alles van jou nie, jy het prioriteite nodig, raak gerus oor jou kinders en die belangrikheid van rus. Lesers kan ook na CrazyBusyBook.com gaan om besprekingsvrae af te laai en na video’s te kyk.      NÉT 24 UUR! sal jou help om net ’n bietjie asem te skep en te kyk na wat werklik belangrik is.","brand":"Christian Art Distributors Pty Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139476603120,"sku":"9781431614004","price":8.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781431614004_p0.jpg?v=1763750174","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781431614004","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}