{"product_id":"9781432308377","title":"Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek","description":"Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ’n byderwetse Suid-Afrikaanse kookboek met heerlike maaltye vir familie en vriende. Dié boek beeld ons moderne diverse Suid-Afrikaanse kultuur uit met invloede uit Ouma se kombuis, Mediterreense kulture, die Indiese kultuur en die Afrika-kultuur. Die Klassieke Suid-Afrikaanse Kookboek is ’n omvattende boek vir heerlike maklike huiskos oor kulture heen en bevat sowat 170 gunsteling- en nuwe innoverende resepte. Die skrywer gebruik vars en plaaslik beskikbare bestanddele en het die resepte verfyn om watertandresultate vir die beginner- en ervare kok te waarborg. Nie net spoor die boek jou aan om goeie kos te berei nie, maar dit dien ook as inspirasie met waardevolle lewenslesse, -waarhede en -leuses. Volkleurfoto’s beeld die eindresultate van elke gereg uit.","brand":"Penguin International","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47139465134320,"sku":"9781432308377","price":10.49,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781432308377_p0.jpg?v=1763753937","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781432308377","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}