{"product_id":"9781453565551","title":"VOEDSEL VIR DIE SIEL: Gedigte met die doel om te inspireer","description":"Hierdie is my eerste digbundel, ek is baie gelukkig om op ‘n twintig jarige ouderdom my eerste boek te hê. ‘n Droom is ‘n onmoontlike gedagte, jy besluit of jy daardie gedagte in ‘n werklikheid wil laat verander. Dit is wat ek gedoen het, woorde is my passie, vanaf skooldae. Ek het altyd uitgeblink in Afrikaans, maar nooit het die gedagte by my op gekom  dat ek soveel van skryf hou nie. Eers nadat ek uit die skool is, het ek my passie ontdek.  Reën drup vanuit die wolke op die aarde . Ons mense hieronder verstaan nie die waarde. Engele daarbo in die hemel huil: “Ons aarde hieronder is vuil!” - Reën, trane van ‘n Engel  This is my first book that I have published in poetry, I am very lucky to have my dream become real. I am only twenty years old and already the doors of success are opening, just a little bit, but I can see the light.","brand":"Xlibris UK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47158606758128,"sku":"9781453565551","price":11.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781453565551_p0.jpg?v=1763850296","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781453565551","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}