{"product_id":"9781465366344","title":"God Se Plan Van A Tot Z.","description":"Die boek is God se storie om al die mense van die wêreld weer terug te bring na God toe soos voor die sondeval. Hoe Hy te werk gegaan het om dit te doen met ŉ plan van A tot Z. Die plan is alreeds in Genisis volledig uitgelê. Dit wys Sy plan waar Hy vir Hom ŉ volk uitverkies het en hulle deur die geskiedenis deurgedra het met liefde en straf om as getuies voor die ganse wêreld op te tree. Die verdeling van die twaalf stamme wat Hy self bewerk het. Twee stamme wat Sy  enigste Seun vermoor het soos Hy dit beplan het en tien stamme wat moes voortgaan om al die mense in die wêreld terug te bring na God toe. Dit gaan oor die saad \"Jesus\" wat sou kom om die wêreld te verlos en Sy koninkryk wat die hele aarde sal vul totdat Hy terug gaan kom om hier op die aarde as oorwinnaar te regeer. Hy kom na Sy bruid om haar te hertrou onder ŉ nuwe verbond, die nuwe Jerusalem, dit is Israel wat nie die Jode is nie maar al twaalf die stamme van Israel wie se roeping en werk dit is om al die nasies van die aarde te seën.  Jy moet elke oomblik van die dag waar jy jou ookal bevind iemand seën, al is dit net ŉ vriendelike glimlag.  Mag  Koning Jesus jou seën.","brand":"Xlibris UK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47172549804272,"sku":"9781465366344","price":14.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781465366344_p0.jpg?v=1763683822","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781465366344","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}