{"product_id":"9781479721290","title":"Ink druppels gebloei","description":"Die gedigte in hierdie bundel  bied vir die eerste keer in Afrikaans 'n eerlike, rou  dimensie op die mens se begeerte om God te begryp, buite die periferie van die kerk. Die gedigte distansieer hulle van die tradisionele (kerklike) opvatting oor God . Dit  is trouens rebels en aggressief teenoor die begrip God ingestel.  God word as afwesig en onsigbaar beleef, wat daartoe lei dat die mens die persepsie het dat hy, die mens,  vereensaamde  wese is wat bestem is om te ly. Die bestaan van God, op die tradisionele manier as ‘vader’ en ‘persoonlike vriend’ word onbevrees verwerp. Die uitkoms van die stryd is positief.","brand":"Xlibris UK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47141748703472,"sku":"9781479721290","price":5.49,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781479721290_p0.jpg?v=1763617559","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781479721290","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}