{"product_id":"9781629788241","title":"Feliks Vos op Reis deur Storieland 1","description":"\u003cp\u003eKaptein Feliks Vos en sy klein vriend, Matroos Muis, seil  hoog, hoog bo die wolke in hul skip Skattejag rond, opsoek na skatte aan die einde van die reënboog. Maar eendag gebeur daar iets baie vreemds ... Kom saam met Feliks Vos as hy vir Matroos Muis in die bekende stories gaan soek ... en leer ken die Indekswoud, die Stadsmusikante, die Lelike Eendjie, die donker, trietsige dorpie Redel met sy klipwoud - en natuurlik die slapende Somerboom.\u003c\/p\u003e","brand":"Fantasi Books (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47136269533424,"sku":"9781629788241","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781629788241_p0.jpg?v=1763873421","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781629788241","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}