{"product_id":"9781629788258","title":"Feliks Vos op Reis deur Storieland 2","description":"\u003cp\u003eFeliks Vos het gelukkig in Boek 1 sy klein maatjie, Matroos Muis, gevind nadat hy soek geraak het in Storieland ... maar sy geliefde skip, die Skattejag, is intussen deur Kaptein Klou gesteel! Tiengelieng die koperfeetjie help vir Feliks om verder deur die stories na die Skattejag te soek. Hulle los die raaisel van die Seuntjie in die Toring op en Feliks ontmoet iemand baie spesiaals in Reënboogfeetjie se Nuwe Vriend. Dalk vind hulle hierdie keer eindelik die skat aan die einde van die reënboog ...\u003c\/p\u003e","brand":"Fantasi Books (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47136211894512,"sku":"9781629788258","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781629788258_p0.jpg?v=1763871475","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781629788258","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}