{"product_id":"9781629789064","title":"Oloff die Seerower 11: Die Swart Seemeeu","description":"Die ligte verblind Oloff. Hy kan nog net die flitse van die kanonne daar voor hom sien. \"Oloff!\" Die gil styg bo die bulderende rumoer uit. \"Die lampe!\" kraak sy stem hees deur sy keel, want hy weet in watter dodelike gevaar sy nou verkeer. Die koeëls reën om hulle neer. \"Skop die lampe om en blus hulle!\"","brand":"Fantasi Books (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47164400763120,"sku":"9781629789064","price":1.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781629789064_p0.jpg?v=1763869568","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781629789064","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}