{"product_id":"9781770222748","title":"Hier kommie Bokke!","description":"Suid-Afrikaners is dol oor rugby en hulle hou daarvan om lekker te lag. Hier kommie Bokke! kombineer twee van Suid-Afrika se gunsteling-tydverdrywe in een skreeusnaakse boek wat gewaarborg is om die lagspiere te prikkel. Daar is gevatte kwinkslae, klassieke sêgoed van toeka se dae en die heel jongste Super 15-grappe. Daar is geen heilige koeie in Hier Kommie Bokke! nie, en almal - van die voorry en agterlyn tot rugby-poppies, skeidsregters, ondersteuners en afrigters - loop deur. Gewaarborg om lesers te laat skaterlag.","brand":"Huia (NZ) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47300972675312,"sku":"9781770222748","price":5.49,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781770222748_p0.jpg?v=1763706156","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781770222748","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}