{"product_id":"9781775841210","title":"Voëls van Eenderse Vere","description":"’n Innemende verhaal in rym oor ’n pragtige African\u003cbr\u003eGrey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy\u003cbr\u003eonwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.\u003cbr\u003eNebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word\u003cbr\u003ekleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg,\u003cbr\u003een sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy\u003cbr\u003egeveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie\u003cbr\u003emoet ’n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se\u003cbr\u003egoeie maat en na ’n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam\u003cbr\u003ewegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder\u003cbr\u003esaam gespeel het, kry elkeen vir hulle ’n lêplekkie in ’n tamaaie ou\u003cbr\u003eboom en maak gereed vir ’n goeie nagrus. Claire Norden se bekende\u003cbr\u003eillustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.","brand":"Huia (NZ) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47135274172656,"sku":"9781775841210","price":1.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781775841210_p0.jpg?v=1763710202","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781775841210","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}