{"product_id":"9781775844068","title":"Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika","description":"Sasol Eerste Veldgids tot Roof voëls van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van volkleur-foto’s en -verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene roofvoëls in Suider- Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.","brand":"Huia (NZ) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47184675176688,"sku":"9781775844068","price":3.47,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781775844068_p0.jpg?v=1763710046","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781775844068","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}