{"product_id":"9781775844297","title":"Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika","description":"Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.   Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.","brand":"Huia (NZ) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47166861443312,"sku":"9781775844297","price":3.08,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781775844297_p0.jpg?v=1763711728","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781775844297","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}