{"product_id":"9781776090365","title":"Die Banting Oplossing: Jou laekoolhidraat-gids tot permanente gewigsverlies","description":"Uiteindelik! ’n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord EN ’n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom; help jou om voedseletikette te verstaan; en wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal dié leefstyl kan volg. Maar die heel belangrikste – die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto’s. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.","brand":"Penguin International","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47061675966704,"sku":"9781776090365","price":17.5,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781776090365_p0.jpg?v=1763711105","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781776090365","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}