{"product_id":"9781776091669","title":"Die Banting-sakgids","description":"Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet sukses-vol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat ’n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; voorsien handige maaltydplanne, Banting-vriendelike voedsellysies en resepte; leer jou hoe om te begroot sodat almal ’n Banting-leefstyl kan handhaaf; en nog baie, baie meer. Maar nog belangriker: dit leer jou hoe om van daardie ekstra ponde ontslae te raak en hulle vir altyd weg te hou! Die Banting-sakgids, wat maklik in jou handsak of hempsak inglip, is net wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl aan die gang te kry!","brand":"Penguin Random House South Africa","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47152322969840,"sku":"9781776091669","price":6.0,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781776091669_p0.jpg?v=1763710244","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781776091669","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}