{"product_id":"9781920572006","title":"Eerste Veldgids tot Paddas van Suider Afrika","description":"Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika is ’n interessante gids tot die paddas van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en verstaanbare teks sal nuwelinge en aspirantnatuurkenners help om die algemeenste paddaspesies in Suider-Afrika uit te ken, te ontdek waar hulle voorkom en te leer van hul unieke gedrag en buitengewone eienskappe.","brand":"Huia (NZ) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47176424259824,"sku":"9781920572006","price":2.49,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781920572006_p0.jpg?v=1763631934","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781920572006","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}