{"product_id":"9781920572068","title":"Eerste Veldgids tot Aalwyne van Suider Afrika","description":"Hierdie eerste veldgids tot die aalwyne van Suider-Afrika bied ’n boeiende kennismaking met die aalwyne van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die ontluikende natuurkenner help om die algemeenste aalwyne van Suider-Afrika in tuine en in die veld uit te ken, vas te stel waar hulle voorkom en van hul unieke eienskappe leer","brand":"Huia (NZ) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47174943572208,"sku":"9781920572068","price":2.49,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9781920572068_p0.jpg?v=1763631828","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9781920572068","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}