{"product_id":"9783736814127","title":"Jesus Christus in Pilanesberg","description":"Die evangelie van Jesus Christus word in Suid Afrika verdraai, in 'n poging om die geloofsgrondslag van die Afrikaners te verwoes.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eStaatsinisiatiewe stig allerhande kultusse en sektes wat die swakkes van geloof mislei.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEen van die nuwerwetse verleidingsvorme is die gebruik van allerhande name van God wat nie in die Nuwe Testament voorkom nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEn daar is pogings om die Nuwe Testament, en Jesus Christus te kaap, en in die Ou Testamentiese gebruike en taal in te dwing.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Pilanesberg luister iemand hoedat jongmense juis oor die onderwerpe stry, en dan raak die individu betrokke by die gesprekke.","brand":"BookRix","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47176620769520,"sku":"9783736814127","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9783736814127_p0.jpg?v=1763675115","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9783736814127","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}