{"product_id":"9783739902340","title":"Lekker slaap, wolfie - Robala ha monate, phirinyane. Tweetalige kinderboek (Afrikaans - Suid-Sotho)","description":"\u003cb\u003eTweetalige kinderboek ((Afrikaans - Suid-Sotho, vanaf 2 jaar)\u003c\/b\u003e\u003cp\u003eTim kan nie aan die slaap raak nie. Sy wolfie is weg! Het hy hom miskien buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag - en vind onverwags geselskap...\u003cbr\u003e\"Lekker slaap, wolfie\" is 'n aandoenlike slaaptydstorie wat in meer as 50 tale vertaal is. As tweetalige uitgawe is dit in alle moontlike taalkombinasies verkrygbaar. www.childrens-books-bilingual.com\u003c\/p\u003e","brand":"Sefa","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47035490238704,"sku":"9783739902340","price":9.99,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9783739902340_p0.jpg?v=1763680968","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9783739902340","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}