Skip to product information
1 of 2

Jan Viljoen

Gids in die Andes

Gids in die Andes

Regular price $2.99 USD
Regular price Sale price $2.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

As die bekende Suid-Afrikaanse argeoloog Professor Raymond Luck meer bedag was op die bo-natuurlike wyse waarop daar vanuit die Andes met hom kontak gemaak is, sou hy nooit sy 16-jarige dogter Mandy en haar 17-jarige skool-en huisvriend Tim Bergh op sy rampspoedige soektog na die uitgestorwe Inka-beskawing saamgeneem het nie. Die angswekkende sending 400 jaar die verlede in op soek na die oorblyfsels van laaste heerser van die antieke Inka-ryk, lei hulle tot ‘n verstommende ontdekking met rampsoedige gevolge vir almal. GIDS IN DIE ANDES is ‘n ongewone en pakkende verslag meesterlik in Afrikaans geskryf deur veteraan joernalis Jan Viljoen.

View full details