Skip to product information
1 of 1

Deborah Melissa Möller

Die Finale Roep

Die Finale Roep

Regular price $0.00 USD
Regular price Sale price $0.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

God het vir my gesê:


“Hierdie boek sal gaan oor die voorbereiding vir die Koning se terugkeer en om die wat nie weet nie, te waarsku. Dit sal ‘n geskenk aan My Bruid wees. Dit is vir die wat My liefhet, vir die wat die waarheid soek, wat uitgeroep het:’Here vertel ons meer; slegs die waarheid, Here!’ Die boek sal oor Jesus gaan. Jesus is die sleutel, Jesus moet julle fokus en julle doel wees.”

View full details