Skip to product information
1 of 2

Piet Schoombie

Afgode

Afgode

Regular price $3.99 USD
Regular price Sale price $3.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Hierdie is ’n aangrypende verhaal van ’n weeskind se stryd en strewe in ’n kinderhuis om ’n staanplek vir homself in die lewe af te baken. Die seun was ’n vondeling baba en het dus nooit enige ouerliefde ervaar nie. Ook is daar geen oënskynlike familie wat omgegee of hulle oor hom ontferm het nie. Hy kon slegs op sy eie instinkte en fisiese vermoëns staatmaak.

View full details