1
/
of
1
Riana Pope
Pollyanna Word Groot
Pollyanna Word Groot
Regular price
$4.99 USD
Regular price
Sale price
$4.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Pollyanna word groot is die verhaal van die tiener wat ontwaak het uit haar eie "bly wees" speletjie. In die grootmenswereld is dinge baie anders as toe sy 'n onskuldige dogtertjie was. Die verlamde seun Jamie het in haar hart gekruip. 'n Geliefde sterf wat 'n groot impak op haar lewe het. Daar is ook verskeie raaisels wat opgelos moet word voordat die legkaart van haar lewe inmekaar kan pas. Sy is egter nie seker of sy met die regte man gaan trou nie!
Share
