1
/
of
1
Riana Pope
Pollyanna in Afrikaans
Pollyanna in Afrikaans
Regular price
$4.99 USD
Regular price
Sale price
$4.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Pollyanna is nog nie 'n tiener nie maar sy het 'n wonderlike vader gehad wat haar goed voorberei het om die lewe vir haarself en haar medemens makliker te maak. Sy is 'n vrolike en opgewekte dogtertjie wat mense die "bly wees" speletjie leer. Haar tante by wie sy gedwonge moes gaan bly, is egter 'n stuurs en norse dame. Sy wil graag geluk en vertroosting in verskeie mense se lewe bring, maar nie almal is gereed of bereid om te verander nie. Dan gebeur die ongeluk!
Share
