Skip to product information
1 of 2

Kameeldoring Boeke

Ek Lag Julle Dood vir my

Ek Lag Julle Dood vir my

Regular price $0.99 USD
Regular price Sale price $0.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Hierdie is 'n lys van Chris se beste grappies en stories wat hy saamgevat het in een bundel.
Chris Huisamen is 'n Weskus klong en daarom is hy gebore met die natuurlike gawe om 'n storie goed te vertel. Hulle het op 'n plaas naby Lambertsbaai gewoon totdat hy 9 jaar oud was en toe word sy pa verplaas Doringbaai toe.
Wanneer 'n mens vir jouself kan lag, reken hy, sal jy altyd iets hê om oor te lag

View full details