1
/
of
1
Kameeldoring Boeke
Diamante in die Pad: Deel 2
Diamante in die Pad: Deel 2
Regular price
$3.99 USD
Regular price
Sale price
$3.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Groot was almal se verbasing toe hulle op die Sater-dagmiddag met die trek daar aankom en die huurhuis is 'n ou winkel!
Die grootste vertrek nog toegerus met rakke teen die muur en 'n masiewe toonbank! Willem het dadelik moontlikhede gesien. Hy het nog nooit in 'n winkel gebly nie -- maar sy ma tant Sannie wou die stuipe kry! Sy het viervoet vasgesteek, om die gemors, soos sy dit genoem het, te betrek!
Die enigste ander keuse van verblyf vir die naweek was die lorrie se bak en hulle laai af. Al is dit dan vir voorlopig en hulle trek in hulle nuwe-huis -- die ou winkel.
Net Maandag sê tant Sannie gaan sy 'n ander huis soek.
Share
