Skip to product information
1 of 1

Kameeldoring Boeke

Erfgenaam vir Groenvlei

Erfgenaam vir Groenvlei

Regular price $1.33 USD
Regular price Sale price $1.33 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Vier plase en vier families, naby mekaar op Rooiberg in die skilderagtige Waterberge, beinvloed mekaar se lewens elke dag.
Nie alles verloop altyd na plan nie en die ouer geslag is dikwels verstom oor wat die jong mense aanvang. Op hulle beurt pak 'n familie die lang pad na Suidwes toe aan en ervaar die prag en gasvryheid van die dorre streek.
Maar die vraag bly staan, gaan daar 'n erfgenaam wees?

View full details