1
/
of
1
Kameeldoring Boeke
Hartbeespoortdam
Hartbeespoortdam
Regular price
$0.00 USD
Regular price
Sale price
$0.00 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hierdie is die volledige teks van Hoofstuk 18, uit B. K. de Beer se boek: Agter die Magalies. Die eerste aantal hoofstukke is reeds beskikbaar en soos ons die proeflees en voorbereiding afhandel sal die ander stelselmatig bygevoeg word. Bertus de Beer was 'n boer langs die Krokodilrivier net 'n paar kilometer aan die onderkant van die Hartbeespoortdam. Daarom bied hy aan ons 'n unieke perspektief van die geskiedenis van die “Dam” en hoe afhanklik die boere was van die water uit die dam.
Share
