1
/
of
1
Brenda Van Niekerk
Hoe Om Gegeurde Suikerklonte Te Maak
Hoe Om Gegeurde Suikerklonte Te Maak
Regular price
$2.99 USD
Regular price
Sale price
$2.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Gebruik hierdie gegeurde en gekleurde suikerklonte in koffie, tee, ontbytgraan en pap.
Die idee is om die kos en drankies te geur met die suikerklonte.
Sommige van die suikerklont resepte in die boek:
Karamel Suikerklontem Chai Suikerklonte, Kersie Suikerklonte, Sjokolade Suikerklonte, Kaneel Lemoen Suikerklonte, Cognac Suikerklonte, Haselneut Suikerklonte, Ierse Room Suikerklonte, Laventel Suikerklonte, Suurlemoen Suikerklonte, macadamia Praline Suikerklonte, Esdoringstroop Suikerklonte en nog baie meer......
Share
