1
/
of
2
Brand Smit
Sê dit beter: Volume 1
Sê dit beter: Volume 1
Regular price
$2.99 USD
Regular price
Sale price
$2.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Met ’n lys woorde soos vervat in hierdie boekie gaan dit nie daaroor om slim te klink nie. Dit gaan daaroor om oor die vermoë te beskik om te kan sê wat jy wil sê. Dit gaan daaroor om met selfvertroue uitdrukking te kan gee aan wat jy glo, en voel, en hoop, en dink.Dit gaan uiteindelik daaroor om te kan sê wat jy wil sê, in volle kleur en nuanse.
Share
