Skip to product information
1 of 1

Yolande Pienaar

Speelgoed (Afrikaans Edition)

Speelgoed (Afrikaans Edition)

Regular price $1.00 USD
Regular price Sale price $1.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Annelie Verwey het jare terug besluit sy sal nooit weer iemand se speelding wees nie. Uit ondervinding weet sy geen man is die opoffering werd nie. Maar dan begin haar hormone lol en die beeld van die arrogante Kaptein Hugo Dreyer uit haar verlede word deel van die lollery.

Wanneer sy hom weer raakloop kort nadat haar eks uit die gevangenis ontsnap het, veroorsaak dit 'n kettingreaksie wat haar rustige lewe op haar forelhengelplaas heeltemal omvergooi en haar in 'n stryd dompel om haar eie waardesisteme asook haar hart te behou.

View full details