1
/
of
2
Riana Pope
Stories vir Kinders
Stories vir Kinders
Regular price
$2.99 USD
Regular price
Sale price
$2.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Stories vir kinders is verhale wat vroeg in 1900's geskryf was met pragtige illustrasies. Lees hoe Sproetgesig Padda haarself mooi gemaak het, hoe Mamma Gans slim was om almal te beskerm en of Willie Muis toe by die maan uitgekom het. Die Bosbabatjie was verlei deur die slang. Kolonel Mieliepit en Juffrou Akkerboontjie gaan op wereldreise want hulle moet Jackie en Peggs se mamma en pappa vind.
Share
