1
/
of
2
Piet Du Plessis
Grootmenswêreld
Grootmenswêreld
Regular price
$2.99 USD
Regular price
Sale price
$2.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Sestien kortverhale vir grootmense
Elkeen van die verhale gaan oor ‘n kind of kinders. Enigiemand wat ‘n sagte plek vir kinders het, sal die verhale geniet.
Daar is komiese verhale, hartseerverhale en verhale van sommer net kindwees. Een en elk is net geskryf om geniet te word.
Share
