Skip to product information
1 of 2

Piet Du Plessis

Beelde wat nooit vervaag nie

Beelde wat nooit vervaag nie

Regular price $2.99 USD
Regular price Sale price $2.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Meer as 100 besoeke aan die Krugerwildtuin in 50 jaar.


Deel die skrywer se herinnering. Lag saam met hom oor die mense , die diere. Huil saam met hom. Ry saam met hom op sy gunsteling paaie. Vind uit wat hy doen om leeus te sien, waar hy altyd renosters kry, waar hy ry as hy volkome rus en stilte wil hê. Wildtuinliefhebbers mag die boek nie misloop nie

View full details