1
/
of
1
Deborah Melissa Möller
Die Uittog
Die Uittog
Regular price
$0.00 USD
Regular price
Sale price
$0.00 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Soos in die dae van My dienaar, Moses, en My volk, Israel, sal Ek weer die uittog doen. Al hierdie sal in die Gees gebeur. Baie met oop oë sal hierdie skuif sien en daaraan deelneem. Hierdie sal die laaste uittog wees, want alles wat in die begin gebeur het sal weer in die einde gebeur. Die plae het alreeds begin. Soos in die dae van ouds gaan Ek My profete oprig en hulle sal spreek met outoriteit wat deur die Vader gegee is. My Johannes die Dopers sal uitroep vanuit die wildernis:”…Berei die weg van die Here, maak Sy paaie reguit!”
Share
