Skip to product information
1 of 2

Kameeldoring Boeke

Gebroke Harts Gebede

Gebroke Harts Gebede

Regular price $1.49 USD
Regular price Sale price $1.49 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Anze Bezuidenhout woon in Nylstroom Limpopo Provinsie Suid Afrika. Sy is baie lief om haar diepste gevoelens oor alles in die lewe in digvorm uit te druk. 'n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat haar omring. Hulle is geseend met 3 pragtige dogters en 2 kleinkinders.

Gebroke Hartsgebede is 'n digbundel oor die einas van die lewe. 'n Soeke na liefde op 'n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser 'n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.

View full details