Skip to product information
1 of 1

Gerrie Malan

Sny Die Woord Reguit

Sny Die Woord Reguit

Regular price $0.00 USD
Regular price Sale price $0.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Met hierdie boek het die outeurs gepoog om vir Jan Kerk 'n boek daar te stel wat ware en akkurate Skrifverstaan sal fasiliteer. Hulle bespreek 'n aantal basiese, dog belangrike beginsels om in ag te neem wanneer mens die Bybel lees en wys 'n klomp verdraaiings uit waartoe paganistiese filosofiese praktyke gelei het. Voorts beklemtoon hulle foute wat uit subjektiwiteit in Bybelvertaling voortgevloei het. 'n Aantal belangrike terme en uitdrukkings word in die laaste hoofstuk bespreek om te illustreer waarom dit so kritiek belangrik geag word om die woord van die waarheid reg te sny. Hierdie boek is van so 'n aard en omvang dat dit nie die nie-akademiese leser sal oorweldig nie, maar tog terselfdertyd aan die akademiese leser heelwat stof tot nadenke bied.

View full details