Skip to product information
1 of 1

VDS Brink

Die laaste groet

Die laaste groet

Regular price $0.00 USD
Regular price Sale price $0.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Die Anglo Boere oorlog, al 112 jaar gelede se spore in ons land steeds duidelik. Die lesse kosbaar om beter vorentoe te gaan, om te leer om te vergewe maar nooit te vergeet.

Die boek bevat sewe kort-kort verhale en is geskryf na besoeke aan begraafplase en slagvelde in Noordwes en die Vrystaat. Dit berus op onderhoude met geskiedkundiges en museums.

Dit wissel van konsentrasiekamp hartseer, hoe om dronk Skotte te vang tot stories van vergewing en leierskap

View full details