Skip to product information
1 of 1

VDS Brink

Anderkant die eerste Ster

Anderkant die eerste Ster

Regular price $0.00 USD
Regular price Sale price $0.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Liefdesverhale, kinderstories, rillers en verhale oor die Anglo Boereoorlog geskryf na kyke op die lewe en vele reise oor die aardbol.

Ook lewenssketse van ervaringe en dinge wat met ons gebeur en sal en kan gebeur.

Die meer as sewentig stories is flitsverhale en korter as 1000 woorde vir vinnig lees in 'n paar minute. Twee vollengte kortverhale is ingesluit.

View full details