Skip to product information
1 of 1

Vicky Evans

Geloof in die Berge

Geloof in die Berge

Regular price $0.00 USD
Regular price Sale price $0.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Die dag toe Sarah getroud is, het sy net gevra vir liefde en geluk maar wat sy inruil gekry het, het haar geloof getoets tot die uiterste. Sy moes leer om Geloof te hê in die Berge, om hulle te versit soos Edmund Hillary en te glo dat sy wel die ander kant uit sal kom. Sarah bid tot God en vra hom om haar Adam vir haar te stuur want die ribbebeen wat Hy haar gegee het behoort nie aan die man met wie sy nou getroud is nie. Op haar pad na liefde en geluk, kom sy op baie kruis paaie en moet dan besluite neem wat haar na haar Adam gaan lei of haar verder weg gaan neem.

View full details